Komaweer Bonsmara Stoet

Gobabis District
Dawie Moller
+264 81 124 5385
+264 61 402 371
Kobus Vermeulen
+264 81 243 7462
+264 62 581046
Komaweer Bonsmara stoet was in 1987 begin deur Oom Tollie Van Tonder op sy plaas naby Leonardville.Deur belegging in goeie bulle was die kudde deur die jare opgebou tot waar dit vandag n moederkudde is wat aanpasbaar en vrugbaar is in die geharde Kalahari wereld.Die genetika wat deur die jare selekteer en dupliseer was het gelei tot groeikragtige koeie wat se nageslag hulle tydgenote uitpresteer en wat goeie erfdwang het