Bonsmara in the News

Meatco Produsent van die maand Februarie 2016
Published in Agriforum
Monday, 29 February 2016

Baie geluk Hartebeestloop Bonsmaras!

Meatco Produsent van die maand-January 2016
Published in Agriforum
Sunday, 31 January 2016

Baie trots op Cordova Bonsmaras!

Meatco Produsent van die maand-Mei 2015
Published in Agriforum
Sunday, 31 May 2015
Veels geluk Emok Bonsmaras!
Meatco Produsent van die maand-Maart 2015
Published in Agriforum
Tuesday, 31 March 2015

Nog Bonsmaratelers!

Meatco Produsent van die maand-Februarie 2015
Published in Agriforum
Saturday, 28 February 2015

Top osse elk jaar!

Thursday, 24 July 2014

Die Bonsmara is wetenskaplik beplan, konstant ge-evalueer met behulp van prestasietoetsing en geteel totdat die eindproduk bereik is wat as Bonsmara bekend staan. Dit is die “antieke” geskiedenis. Dit is 50 jaar terug.

Monday, 21 July 2014

Die vyfde jaarlikse Top Tien Bonsmara Inligtingsdag en Veiling is op 17 en 18 Julie by Agra se veilingskrale op Otjiwarongo aangebied. Altesaam 36 uitgesoekte Bonsmarabulle en sowat 100 stoet- en kommersiële vroulike diere is aangebied.

Saturday, 12 July 2014

Christof Knye ontvang twee erkennings vanaf die bonsmaras vir die Produsent van die maand vir Augustus 2013 asook Februarie 2014.

Wednesday, 09 April 2014

Op die 9de April 2014 het die Bonsmara Genootskap van Namibië `n inligtingsdag aangebied op die plaas Claratal van die Freyer familie.

Published in Agriforum
Wednesday, 02 April 2014

Op 2 April 2014 is die eerste Bonsmara evaluerings- en opleidingsdag op die plaas Omantumba van Steicher & Hella Coetzee aangebied.

Pages