Bonsmara in the News

Bonsmara Namibia Fees Dinee
Published in Agriforum
Monday, 14 November 2016

This year the Bonsmara Cattle Breeders Association is 40 years old. This article published in the Agriforum looks at our past and the present of the Associaton. To keep updated with the future, check our website regularly!

Gobabis Farmer's day
Thursday, 18 August 2016

The guestspeakers from left to right: Fouchè Brand (Capricorn Asset Management) talked about the impact the economy has on the Namibian Farmer, Phillip Oosthuizen (Sernick Bonsmaras) spoke about the precision that goes into rounding off feedlot cattle. Dr Joggie Briedenhann (Hartebeestloop) spoke about weaner weight and how it influences your returns.

 

Published in Agriforum
Thursday, 11 August 2016

Die pas afgelope jaarlikse Bonsmara raspromosie dag is met groot sukses deur die Bonsmara Telers Genootskap van Namibië op 11 Augustus 2016 by die Agra ring in die hoofstad aangebied. 

Bonsmara Telersdag 30 Junie 2016
Thursday, 30 June 2016

30 Junie 2016 was weer ‘n trotse Namibiese Bonsmara dag. Die jaarlikse Bonsmara telersdag is op die plaas Tokat in die Summerdown omgewing deur Danie Opperman en Nico en Marthie Steenkamp aangebied.  

Published in Agriforum
Thursday, 26 May 2016

Hartebeestloop het weer die jaar 'n uitstekende program tydens die Boeredag aangebied. Die veiling het nog steeds baie goeie pryse behaal ondanks die droogte. Die gemiddelde prys vir Hartebeestloop-bulle was N$50,450 en die gemiddelde prys van alle bulle op die veiling was N$47,216.

Bonsmara Opleiding vir studente kring wyer
Published in Agriforum
Thursday, 14 April 2016

Bywoning by vanjaar se studente opleiding by die Bonsmaras het met meer as verdubbel. Terwyl die UNAM studente hulle praktiese opleiding al vir die vierde jaar by die Bonsmaras ontvang, het die landbou fakulteit van die Namibia University of Science and Technoglogy vanjaar vir die eerste keer by die groep aangesluit.

SA Stamboek Elite toekennings
Published in Agriforum
Sunday, 20 March 2016

Meer as die helfde van ons Bonsmaratelers het toekennings ontvang. Twee van die tien platinum-toekennings is vanjaar aan Namibiese Bonsmaratelers toegeken. Die Elite-Platinumkoeie kom uit Hartebeestloop Bonsmaras al vir twee jaar ná mekaar.

Meatco Produsent van die maand Februarie 2016
Published in Agriforum
Monday, 29 February 2016

Baie geluk Hartebeestloop Bonsmaras!

Meatco Produsent van die maand-January 2016
Published in Agriforum
Sunday, 31 January 2016

Baie trots op Cordova Bonsmaras!

Meatco Produsent van die maand-Mei 2015
Published in Agriforum
Sunday, 31 May 2015
Veels geluk Emok Bonsmaras!

Pages