Ondoka Bonsmaras

Omaruru District
Ernie & Regina de Fries
+264 81 249 9005

Erni en Regina de Fries, uit die weste van Namibië, volstaan steeds ná 40 jaar by hul beleid om waardevolle, doeltreffende en hoogs aanpasbare teeldiere te verskaf, met uitstekende groeivermoë en vleisgehalte. Die HA-gene van Ondoka Bonsmara is oor al die jare wyd verspreid.